Verkiesingsuitslae ‘n wekroep vir ANCNovember 9, 2021

Die ANC se beleidshoof, Jeff Radebe, is vol vertroue die regerende party sal herstel. Dit volg nadat die party se steun tydens die plaaslike regeringsverkiesing afgeneem het. Verskeie politieke partye weier ook openlik om met die ANC oor koalisies te praat. Radebe sê ten spyte van die verkiesingsuitslae en die party se vele uitdagings, is die ANC steeds die land se grootste party:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *