Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana

Die nasie vier vandag die 34ste herdenking van die aanvaarding van die Namibiese Grondwet. Pendukeni Iivula-Ithana, die enigste vrou wat in die Grondwetgewende Vergadering se konsepkomitee gedien het wat die Grondwet saamgestel het, het op die nasionale uitsaaier verduidelik hoekom verkiesings belangrik is. Namibiërs gaan in November na die stembus.