Verkiesing ‘sal nuwe amptelike opposisie oplewer’

Daar word wyd bespiegel oor wat in die verkiesing in November gaan gebeur, en veral oor wie die amptelike opposisie gaan wees. Na die laaste verkiesing het kiesers se gevoel teenoor vele partye verander. Die politieke kommentator Rui Tyitende het in ‘n onderhoud op Desert Radio gesels oor die moontlike veranderinge.