Verifieer eers jou instansie en kwalifikasieNovember 9, 2021

Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid bied ‘n gratis diens aan voornemende studente en leningsinstellings aan om die akkreditasie-status van enige instelling of kursus wêreldwyd te verifieer. Vals aanlyn-onderriginstellings bly ‘n neiging en Namibiërs is steeds die slagoffers van hierdie foefies. Namibiërs word gemaan om eers die owerheid te nader om seker te maak of ‘n instelling wettig en geakkrediteerd is. Volgens hul woordvoerder Absalom Absalom, is die proses nie ingewikkeld nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *