Verhogings vir SA se staatsamptenare hou nie by stygings nie

Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse verhogings in brandstof- en kragpryse sal finansiële probleme vir staatsamptenare en alle Suid-Afrikaners verdiep. Die VSA kritiseer die regering se salarisverhoging van 4,7-persent vir staatsamptenare en sê dit sal nie help met die stygende lewenskoste nie. Hulle eis aanspreeklikheid vanaf die regering en is gereed om ‘n opbouende dialoog te voer om oplossings te vind. Claude Naiker van die vereniging doen ‘n beroep op die regering om hierdie prysstygings te heroorweeg en die welstand van landsburgers eerste te stel: