Verdrag van die Toekoms: Mudge praat snert sê GRN

Die regering het die aansprake wat Henk Mudge, president van die Republikeinse Party gemaak het oor die aanvaarding van die VN-verdrag vir die toekoms tydens die Toekomsberaad in New York, ten sterkste veroordeel. Mudge meen dit is begin van ‘n sogenaamde Big Brother-staat met biometrie en kunsmatige intelligensie wat benut sal word. Ambassadeur Jerobeam Shaanika, adjunk-uitvoerende direkteur en hoof van die departement van multilaterale betrekkinge in die lynministerie het meer…