Verdedigingsminister: Geen diskriminasie teen veteraneNovember 11, 2021

Die Namibiese verdedigingsminister, Frans Kapofi, is vandag in die Nasionale Vergadering gevraa waarom teen veterane gediskrimineer word en hulle nie betaal word nie. Kapofi het gesê dit is nie die geval en diengene wat nie betalings ontvang het nie, voldoen nie aan die kriteria nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *