Verbruikerskommissie verwelkom bevel teen piramiedeskema

Die Nasionale Verbruikerskommissie verwelkom ‘n tweede beslagleggingsbevel wat toegestaan is deur die Hooggeregshof in Gauteng teen die organisasie Women Against Poverty and Hunger, en agt van sy filiale. Die bevel lê beslag op 3,79-miljoen-rand in 14 bankrekeninge, bykomend tot die vorige bevel van 1,5-miljoen-rand. Die woordvoerder Phetho Ntaba sê daar is bevind die groep bedryf ‘n piramideskema, verdoesel as ‘n stokvel, wat die Wet op die Beskerming van Verbruikers oortree: