Veranderings aan 2027 Rugby-wêreldbeker
Wêreld-Rugby het veranderings aan die formaat vir die 2027 Wêreldbekerkampioenskap vir mans in Australië aangekondig en het die aantal spanne van 20 tot 24 te vermeerder. Twaalf spanne, insluitend Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Ierland en Engeland het regstreeks gekwalifiseer deur in die boonste drie van hulle onderskeidelike groepe by verlede jaar se Wêreldbeker in Frankryk te eindig. Die uitvoerende hoof van Wêreld-Rugby, Alan Gilpin, sê die 12 ander lande sal ‘n internasionale kwalifiseringsproses ondergaan: