Venaani vra Pres. Geingob wat is sy plan vir Namibiërs wat swaarkry

Die leier van die amptelike opposisieparty Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, het ná President Hage Geingob se staatsrede aan hom gestel dat staatsamptenare vir sewe jaar nie ‘n verhoging gekry het nie. Hy wou weet wat is die President se plan vir Namibiërs wat so swaarkry.

President Geingob het so geantwoord …

https://iframe.iono.fm/e/1172221