Veldbrand by Osona op pad na Von Bachdam

Sean Naude van die Namibian Marshall Rangers sê die groot veldbrand wat by die Osona militêre basis tussen Okahandja en Windhoek woed, is op pad na die Von Bachdam toe. Hy sê die Namibiese weermag kon die brand van die ammunisie wegkeer.