Veldbrand by Omitara is buite beheer

Die veldbrand by Omitara is heeltemal buite beheer, sê Namibian Marshall Ranger Sean Naude. Hy sê die vuur het oor die pad gespring en is naby ‘n huis. Naude doen ‘n dringende beroep op beskikbare brandbestryders om te gaan help.