Veediefstal en stropery in die visier
Die Namibiese Landbou-unie sê hy is bewus van die omvang van kriminele elemente in die boeregemeenskap se frustrasie om stropery en veediefstal aan te spreek. Dit het te make met onder meer landdroshowe met ontoereikende inligting, kriminele sake wat verkeerdelik hanteer word, dokumente wat verdwyn, oortreders met meer as een identiteitskaart, en meer. Die unie se woordvoerder Tanja Dahl sê hulle het ingrypings gemaak.