Varswatervlakke daal wêreldwyd
‘n Span internasionale navorsers het ‘n kommerwekkende ontdekking gemaak oor die inkrimping van lewensbelangrike varswaterbronne regoor die wêreld. Deur die gebruik van satellietmetings, klimaatdata en hidrologiese modelle, het wetenskaplikes byna 2 000 bestudeer, wat die impak van klimaatsverandering op hul watervlakke onthul het. Die studie dui daarop dat onvolhoubare menslike gebruik, veranderinge in reënvalpatrone en stygende temperature gesamentlik bygedra het tot die afname in watervlakke regoor die wêreld.