Vakante poste in SA-onderwys moet gevul word

Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die regering moet ʼn manier vind om alle vakante onderwysposte in Suid-Afrika te vul wat deur afgetrede onderwysers gelaat word. Dit geld veral vir vlak een-onderwysposte. Daar is tans meer onderwysers in die land as wat die onderwysstelsel kan hanteer. Makaneta sê dis verkeerd dat gekwalifiseerde onderwysers werkloos bly terwyl daar vakante poste is wat befonds word: