Uranium One se beraamde myn-leeftyd is 25 jaar

Volgens Uranium One van Kazakstan is die beraamde leeftyd van hul beplande uraanmyn in die omgewing van Leonardville 25 jaar. Hul myn-ingenieur en hoof-geoloog is in Namibiërs wat in Rusland studeer het. Kosmos 94.1 Nuus is tans op uitnodiging van die maatskappy op ‘n verkenningstoer in die omgewing. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus gesels vanaf die plaas Tripoli.