Unesco takel kuber-afknouery

Dit is vandag Unesco se internasionale dag teen geweld en afknouery by skole, wat kuber-afknouery insluit. Vanjaar se tema is: “Takel kuber-afknouery en ander vorms van aanlyn geweld waarby kinders en jongmense betrokke is. Kuber-afknouery kan selfs die grens van onwettige of misdaadgedrag oorsteek en in Namibië is tans geen spesifieke wet vir kuber-afknouery nie. Megan Kruger, ‘n vierde jaar regte-student aan die Universiteit van Namibië vertel aan Kosmos 94.1 Nuus hoe om kuber-afknouery te identifiseer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *