Unesco staan persvryheid herdenking by

Namibië herdenk Wêreld Persvryheid-dag en die Windhoek Deklarasie tussen 29 April en 3 Mei. Dit is ‘n belangrike mylpaal vir die land omdat dit die 30ste herdenking is van die deklarasie, wat persvryheid op die vasteland vervat. Verskeie borge het aan boord gekom met Unesco wat die beeldsending moontlik maak. Unesco se verteenwordiger in Namibië Djaffar Moussa-Elkadhum…