Unam reageer op Nanso se eise oor registrasiefooie

Reaksie word ontvang op die beroep deur die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, dat hoëronderwys-instellings hul registrasiefooie verminder om studente te akkommodeer. Kosmos 94.1 Nuus het met die Unam woordvoerder gepraat, Simon Namesho wat ‘n uiteensetting gee oor die registrasie fooie.

Hy verduidelik ook waarvoor die onderrigfooi is.