Uiters goeie loonooreenkoms in ingenieursektor

Numsa het ‘n progressiewe loonverhoging van 7 persent in die ingenieursektor verwelkom, wat inflasie oortref. Numsa se sekretaris-generaal, Irvin Jim, sê die drie-jaar-ooreenkoms sluit verhogings vir die daaropvolgende ses jaar in. ‘n Beduidende ontwikkeling is die identifisering van fondse vir werkersbehuising. Hy prys die vakbond se stryd vir werkers se welsyn, en beklemtoon hul toewyding om lewens te verbeter: