Uiteindelik, duidelikheid oor Februarie-brandstofprys

Die chaos met die Februarie-brandstofprys blyk om uiteindelik opgelos te wees. Die ministerie van myne en energie se petroleum-ekonoom Salome Ngoshi verduidelik die saak mooi. Sy sê vervoertariewe is hersien en die brandstofprys sal daarvolgens styg.

Dorpe met depots en die wat gesubsidieer is sal geen verhoging ervaar nie.