Uganda (en Namibië) kan nie agter soewereiniteit skuil om menseregte te skend nie

Die opdrag deur President Joe Biden aan sy administrasie om ondersoek in te stel na die moontlikheid van sanksies teen Uganda, sowel as die moontlike opskorting van amper 1 miljard Amerikaanse dollar se jaarlikse bystand, lok steeds reaksie uit. In Namibië, lê dieselfde uitdaging voor ons deur maar, ‘n kenner in Afrika-sake, professor Nixon Kariithi sê die kwessie handel oor menseregte. In sy mening, kan ‘n land nie agter sy soewereiniteit of onafhanklikheid wegkruip wanneer hy menseregte skend nie.