UDM wil ook hê Blade moet uit

Die UDM het sy steun toegesê aan oproepe vir die bedanking van die buurland se minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, ná korrupsiebewerings. Nzimande ontken die beskuldigings van die Organisasie teen Belastingmisbruik, wat opnames vrygestel het wat daarop dui hy en studente hulpfonds se voorsitter, Ernest Khoza, het gunslone versoek. Die nie-winsgewende organisasie beweer daar was ‘n betaling van een-miljoen-rand aan Nzimande se party, die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party. Die UDM-leier, Bantu Holomisa, sê Nzimande se ontkenning van die bewerings verbaas hom nie: