Tyre Nichols se dood het niks met openbare veiligheid uit te waai nie

Die Amerikaanse adjunkpresident, Kamala Harris, het die begrafnis van Tyre Nichols bygewoon. Nichols is op 10 Januarie dood drie dae na hy deur vyf Memphis-polisielede aangerand is. Harris sê die geweld wat die beamptes getoon het, het niks met openbare veiligheid uit te waai nie.