Tweede persoon in VSA doen dodelike aapvirus op

‘n Tweede persoon in Amerika het die seldsame, maar hoogs aansteeklike aapvirus opgedoen, wat aan dieselfde genus behoort as pokke. ‘n Man van Maryland wat van Nigerië teruggekeer het, is positief getoets. Die virus kan dodelik wees.