Twee sterf in helikopter-ramp op SwakopmundJuly 17, 2023
Die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke Magnus Abraham het bevestig dat ‘n helikopter neergestort het na aan die Swakopmund-vliegveld. Twee mense is in die ongeluk dood. Hy het die jongste so met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.