Tuberkulose steeds ‘n groot lasJuly 31, 2023
Volgens die gesondheidsministerie is tuberkulose steeds ‘n groot las in Namibië, veral onder mense wat met MIV leef. Verlede jaar het die Wêreldgesondheids-organisasie Namibië as die land met die negende hoogste tuberkulose-syfer ter wêreld gelys. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur van die ministerie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…