Tuareg-rebelle sê hulle behaal sukses
Mali se noordelike Tuareg-rebelle sê dat hulle tientalle soldate en Wagner-huursoldate in twee dae van gevegte naby die Algerynse grens gedood en beseer. Die rebelle sê verder hulle het beslag gelê op gepantserde voertuie, vragmotors en tenkwaens. ‘n Helikopter beskadig wat in die dorp Kidal, honderde kilometer verder, neergestort het. Die Tuareg is ‘n etniese groep wat die Sahara-streek bewoon, insluitend dele van noordelike Mali. Baie van hulle voel gemarginaliseer deur die Malinese regering.