Trustco sê daar’s dalk drie reuse-diamante, nie net een nie

Meya Mining in Sierra Leone, waarin Trustco ‘n 19,5 persent belang het, ‘n reuse diamant van 391,45 karaat gemyn. Die diamant kom van die Kono-distrik van Sierra Leone, waar Meya al 25 jaar lank ‘n eksklusiewe diamantmyn-lisensie hou. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die adjunk-uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen Jr. wat ‘n opdatering oor die diamant gee. Dit het net nog meer interessant geword.