Trustco kry uitstel vir N$1 miljard-lening se terugbetaling

Next Capital, ‘n sleutelaandeelhouer van Trustco en uitlener aan die maatskappy, het besluit om die terugbetalingsdatum vir ‘n 1 miljard Namibiese dollar-verwante party lening te verleng. Die besluit kom terwyl Trustco en Next met onderhandelinge betrokke is wat die lening in ‘n ekwiteitsbelang kan omskep, wat die maatskappy posisioneer vir verbeterde groeigeleenthede. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Quinton van Rooyen Junior, die adjunk uitvoerende hoof van Trustco.