Trump soek blykbaar generaals soos Hitler gehad het 

Dit gons in die VSA na dit aan die lig gekom het dat Donald Trump glo gesê het dat hy die soort generaals wat Hitler gehad het, nodig het. Die bewerings kom as deel van ‘n berig in The Atlantic. Volgens die berig meen Trump hy het mense wat heeltemal lojaal aan hom is, wat bevele volg, nodig. Die Demokrate se vise-presidentskandidaat, Tim Walz.