Trump sê migrante kom van meer as 180 lande

Amerikaners stem op 5 November in een van die land se mees deurslaggewende verkiesing ooit in die land se geskiedenis. Republikein Donald Trump het immigrasie die hoofpunt van sy veldtog gemaak. Hy sê misdadigers van meer as 180 lande kom die VSA binne.