Trump sal nie uitslag aanvaar as hy verloor nie

Amerikaanse president Joe Biden sê hy het groot kommer oor die toekoms van die land en die vreedsame oordrag van mag in Januarie volgende jaar, sou Donald Trump die verkiesing verloor.