Trump het verantwoordelikheid vir wat gebeur het – party strateeg

Die amper-skietdood van oudpresident Donald Trump bly in die nuus. Die Huis se speaker Mike Johnson het die skuld by president Joe Biden se deur gelê oor sy aanmerkings oor Trump maar, ‘n Republikeinse strateeg Amy Tarkanian sê Trump self dra baie verantwoordelikheid.