Trump-Harris debat: Aborsie

Die langverwagte debat tussen die Amerikaanse presidensiële kandidate Donald Trump en Kamala Harris het net voor vyf-uur plaaslike tyd vanoggend afgesluit. Harris het daarin geslaag om Trump verskeie male uit te lok en het beter vertoon op beleid as Trump wat eerder gekies het om retoriek te herhaal. Verskeie aspekte het onder die loep gekom, waaronder aborsie. So het Trump sy standpunt gestel.

Die moderator van die debat het bevestig dat daar geen wet in die VSA is wat die doodmaak van ‘n pasgebore baba toelaat nie en toe aan Harris die geleentheid gegee om haar standpunt te stel.