Troeteldiere moet ingeënt word, hondsolheid neem in SA toe

Die Nasionale  Raad van Dierebeskermingsverenigings ion die buurland waarsku mense om nie na te laat om hulle troeteldiere te laat inent nie, omdat dit menselewens in gevaar kan stel. Daar was vanjaar reeds ‘n aantal positiewe gevalle van hondsdolheid, veral in KwaZulu-Natal. Die DBV se woordvoerder, Keshvi Nair, sê daar is geen verskoning om nie troeteldiere te laat inent nie, omdat staatsveearts-klinieke dikwels diere gratis teen hondsdolheid inent: