Transformasie in SA-landbou moet op meriete wees

Transformasie van Suid-Afrikaanse landbou moet op meriete geskied en nie gebaseer wees op regstellende aksie nie. Dit is die mening van die uitvoerende hoof van AgriSA, Christo van der Rheede. Die buurland se swart boere verteenwoordig net 20 persent van die totale produksie. Van der Rheede, het gepraat het oor die land se meesterplan vir landbou…