Toelaagverhogings kom eers einde Augustus

Die verhoogde oumens-toelaes, gestremdheid-toelaes en toelaes vir kwesbare kinders wat reeds in April moes in werking moes tree, is vertraag. Dit was volgens ‘n aankondiging van die ministerie van armoede uitwissing, wat gesê het die begroting is eers laat deur president Nangolo Mbumba bekragtig omdat hy baie gereis het. Die betalings sal terugdateer word tot April. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Lukas Haufiku, die ministerie se woordvoerder, oor of die verhoogde uitbetalings op pad is