Titaniese stryd tussen Unam en Wanderers verwag

Wanderers speel vanmiddag teen Unam in die NRU Premierliga. Die klub se top twee spanne van beide die Premierliga en Reserweliga speel vanmiddag met die premierliga wedstryd wat om kwart voor vier afskop. Wanderers afrigter Dirk Human het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.