Tiger vol vertroue hy kan ‘n Major wen

Die driemalige kampioen, Tiger Woods, sê hy is vol vertroue dat hy die Amerikaanse Ope kan wen. Die Amerikaner speel vir die eerste keer sedert hy verlede maand nie die paal by die PGA-kampioenskap gehaal het nie. Hy het in onlangse jare sy speelskedule ingekort weens beserings. Woods meen hy het dit nog steeds in hom om aan Majors deel te neem, maar om die naweek te kan speel en al vier rondes te voltooi, sal ‘n groot stap in die regte rigting wees: