Tierwyfie Sheba is uitgesit, eienaar word gedagvaar

Sheba, die rondloper tierwyfie is vanoggend ongeveer 2 kilometer van waar sy oor die naweek op ‘n kleinhoewe in Johannesburg ontsnap het, gevind en is van kant gemaak. Intussen sê die gesin van ‘n 39-jarige man wat deur haar aangeval is, dat hulle regstappe teen die eienaar van die dierg gaan instel. Sy prokureur, Zola Majavu, sê sy kliënt sterk tans in die hospitaal aan. Majavu sê die regsgeding sal afhang van die aard van die man se beserings: