Thiem onttrek… sukkel steeds met sy gewrig

Die gewese Amerikaanse Ope-kampioen, Dominic Thiem, het hom onttrek aan die Indian Wells Meesters en die Miami Ope. Hy herstel nog van ‘n gewrigbesering. Die Australiese nommer een het sedert Junie verlede jaar nog nie weer gespeel nie. Hy het toe sy gewrig in die openingsronde van Mallorca Ope-kampioenskap beseer. Hy sou sy terugkeer by die ATO Beker, die Australiese Ope en die Abu Dhabi Vertoonwedstryde gemaak het, maar moes eindelik onttrek. Thiem sê hy hoop om vir die kleibaan-seisoen gereed te wees: