Tender vir Saara se kantoor lok 17 bieërs

Die regering het ‘n tender uitgesit vir ‘n elektroniese brandstof bestuurstelsel vir sy vloot voertuie. Die tender is vir vyf jaar geldig. Tien maatskappye het gebie met die goedkoopste wat op 35,5 miljoen Namibiese dollar ingekom het en die duurste, 111,3 miljoen dollar. Een maatskappy, Chihuhu Trading het geen transaksie- of bestuursfooie gehef nie en vra net betaling vir brandstof. Korrupsie in verband met regeringsbrandstof is ‘n reuse-uitdaging vir die staat.