Telecom mik na ekstra basis-stasies, 5G
Die uitvoerende hoof van Telecom Namibia, Stanley Shanapinda, het by ‘n inligtingsessie van die ministerie van Inligting en Kommunikasie ‘n opdatering gegee van die implementering van hul selfoon- en data-omkeerstrategie. Telecom wil vanjaar nog 77 basis-stasies oprig om wyer dekking te verskaf. Daar is tans sowat 376 basis-stasies in die land en Telecom beplan om tot 500 meer stasies te vestig. Shanapinda is aan die woord.
Shanapinda sê hulle het nog nie met 5G-proeflopies begin nie. Hy verduidelik.