Tegnologie belangrik in misdaadbekamping

Die hoof van die Windhoek Stadspolisie Abraham Kanime het die belangrikheid van tegnologie in die bekamping van misdaad vanoggend beklemtoon. Kanime het gepraat by die 15de verjaarsdag van die mag wat vandag herdenk word.