Taxibedryf verloor duisende met Mos-onluste

Die voorsitter van die Oorgrensvereniging, Joseph Ntemane, het ernstige finansiële verliese vir die taxibedryf bevestig weens die onlangse sluiting van die grens met Mosambiek en geweld. Hy sê bestuurders het erg deurgeloop met voertuie wat op krediet gekoop is, omdat hulle nie ‘n inkomste gehad het tydens die sluiting nie. Terwyl vragoperasies hervat is, vra hy ‘n vinnige oplossing in Mosambiek vir sakebestendigheid en vrag: