Tabakgebruik in die soeklig

Adjunkminister van gesondheid dr. Esther Muinjangue, het statistieke met betrekking tot tabakgebruik in die land verskaf. Sy het gepraat by die amptelike opening van ‘n weeklange werkswinkel in Swakopmund wat wysigings aan die Wet op die Beheer van Tabakprodukte van 2010 sal aanpak. Die werkswinkel sal Vrydag afsluit.