Swys bring verandering aan span vir Aussies

Lusanda Dumke sal die Springbok-vroue aanvoer wanneer hulle môre op die Athlone-stadion in Kaapstad teen Australië te staan kom in die tweede ronde van die Vroue-15 se tweede seisoen. Dumke se insluiting in die opdrafspan is een van die veranderings wat Swys de Bruin en die afrigtingspan aangebring het vir die kragmeting na verlede week se oorwinning van 31-24 oor Japan. De Bruin verwag ‘n moeilike stryd teen Australië: