Sweefspoor op Tafelberg herdenk 95 jaar

Die Tafelbergse Sweefspoor vier vandag sy 95ste bestaansjaar. Suid-Afrikaners wat in Oktober verjaar kry ‘n gratis retoer-kaartjie. Die maatskappy se direkteur, Selma Hercules, sê hierdie maand is daar ook ‘n spesiale herdenkingskaartjie teen 195 Suid-Afrikaanse rand aanlyn beskikbaar. Die fondse wat ingesamel word by die Gholfdag op 8 November, sal vrywillige veldbranddienste en die wildernissoektog-en-reddingsdiens ondersteun: