Swartbooi looi Swapo vir sy ekonomiese beleid, besteding
Die finansministerie het in die Nasionale Vergadering kennis gegee van mosies om wetsontwerpe ter tafel te lê om verskeie wette rakende belasting, soos BTW, Hereregte en Seëlregte te wysig. LPM-president Bernadus Swartbooi het reageer en sê dat elke jaar verkiesingsjaar moet wees omdat Swapo dan belasting op alles verminder.